1 Chronicles 12:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Sadok, 'n jong man, dapper held, en uit die huis van sy vader twee en twintig owerstes.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit het ook Sadok ingesluit, ’n jong soldaat, met 22 lede van sy familie wat almal offisiere was.
Afrikaans 1933/1953 en Sadok, 'n jongman, 'n dapper held, met sy familie: twee en twintig owerstes;
Afrikaans 1983 en die jong Sadok, 'n strydbare man, met sy familie onder 22 aanvoerders;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sadok, 'n jong man, 'n dapper kryger, en sy familie, met 22 aanvoerders;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sadok was toe nog jonk, maar hy was 'n belangrike man. Daar was 22 leiers van sy familie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en Sadok, ’n jong, strydlustige soldaat met 22 familielede wat almal offisiere was;