1 Chronicles 12:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jójada was die leier van die Aäroniete, en saam met hom drie duisend sewe honderd; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit het Jojada ingesluit, wat leier van die familie van Aäron was, met 3 700 onder sy bevel. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Jehójada, die bevelhebber van die Aäroniete, en saam met hom drie duisend sewe honderd; |
| Afrikaans 1983 | ook nog Jojada, die Aäronitiese vors met 3 700 man by hom, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jojada, die leier van die Aärongroep, en saam met hom 3 700; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jojada, die hoof van die nageslag van Aäron, het ook gekom. Saam met hom was daar 3 700 manne. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | asook Jojada, ’n leier uit die familie van Aäron met 3 700 man by hom |