1 Chronicles 12:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van die kinders van Levi vier duisend ses honderd;
Afrikaans (NLV) 2011 Van die stam van Levi was daar 4 600 soldate.
Afrikaans 1933/1953 van die seuns van Levi, vier duisend ses honderd;
Afrikaans 1983 van die Leviete: 4 600;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) uit die nageslag van Levi – 4 600;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Van die Levi-stam was daar 4 600 manne.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) uit die stam van Levi: 4 600 soldate;