1 Chronicles 12:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | van die kinders van Símeon, dapper helde vir die oorlog, sewe duisend een honderd. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van die stam van Simeon was daar 7 100 soldate. |
| Afrikaans 1933/1953 | van die seuns van Símeon, dapper helde vir krygsdiens, sewe duisend een honderd; |
| Afrikaans 1983 | van die Simeoniete, strydbare manne gereed vir aktiewe diens: 7 100; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | uit die nageslag van Simeon, dapper krygers van die leër – 7 100; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van die Simeon-stam was daar 7 100 manne wat goed oorlog kon maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | uit die stam van Simeon: 7 100 soldate, gereed om oorlog te maak; |