1 Chronicles 12:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die kinders van Juda wat skild en spies gedra het, was sesduisend-agthonderd, gereed vir die oorlog |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van die stam van Juda was daar 6 800 soldate gewapen met skild en spies. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die seuns van Juda wat skild en spies gedra het, was ses duisend agt honderd, gewapend vir oorlog; |
| Afrikaans 1983 | Judeërs, gewapen met grootskild en spies: 6 800, ten volle gewapen; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die nageslag van Juda wat grootskild en steekspies dra – 6 800, gewapen vir oorlog; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van die Juda-stam was daar 6 800 manne. Hulle het skilde en spiese gehad en hulle was gereed om oorlog te maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Uit die stam van Juda: 6 800 ten volle gewapende manne met skild en spies; |