1 Chronicles 12:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het Dawid gehelp teen die bende van die soldate, want hulle was almal dapper helde en owerstes in die leër.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het Dawid gehelp om bendes rowers te jag, want hulle was almal dapper en ervare soldate wat aanvoerders in sy leër geword het.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het Dawid gehelp teen die bende, want hulle was almal dapper helde en owerstes in die leër.
Afrikaans 1983 Hulle het Dawid gehelp en het aanvoerders van sy bende geword, want hulle was almal strydbare manne.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is hulle wat Dawid ondersteun het teen die rowerbende, want almal van hulle was dapper krygers, en hulle het •aanvoerders in die leër geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het vir Dawid gehelp en hulle het leiers van sy manne geword, want hulle was almal belangrike manne en offisiere.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het Dawid help veg, want hulle was goeie soldate en het offisiere in sy leër geword.