1 Chronicles 12:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit was uit die seuns van Gad, leërowerstes: een van die geringstes was meer as honderd en die grootste meer as duisend. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie soldate uit Gad was aanvoerders van die leër. Die swakste onder hulle was opgewasse teen 100 soldate, en die sterkste teen 1 000 van hulle. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle was uit die seuns van Gad, hoofde oor die leër; een teen honderd, die kleinste; en die grootste, een teen duisend. |
| Afrikaans 1983 | Hulle was van die mense uit Gad, hoofmanne van die leër; die kleinste van hulle kon man-alleen staan teen honderd, die grootste teen duisend. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierdie manne was uit die nageslag van Gad, leërhoofde; net een, die geringste, was die gelyke van 'n honderd, en die belangrikste, die gelyke van 'n duisend. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit was die mense van die Gad-stam. Hulle was offisiere. Die kleinste van hierdie manne kon 100 manne oorwin, en die grootste man kon 1 000 manne oorwin. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie soldate uit Gad was leërbevelvoerders; die swakste een van hulle sou hom kon handhaaf teen 100 soldate, die sterkste teen 1 000. |