1 Chronicles 11:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dawid het toe al hoe groter geword, want die HERE van die leërskare was met hom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En Dawid het al magtiger geword omdat die Here, die Almagtige, altyd met hom was. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Dawid het gedurigdeur groter geword, en die HERE van die leërskare was met hom. |
| Afrikaans 1983 | Dawid het al hoe sterker geword, en die Here die Almagtige was by hom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid het al hoe sterker geword. Die Here, Heerser oor alle magte, was met hom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het 'n belangrike koning geword. Die Here wat oor alles regeer, was by Dawid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dawid het al hoe sterker geword, want die Here, die Groot Bevelvoerder, was by hom. |