1 Chronicles 11:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die stad rondom gebou, van Millo af rondom, en Joab het die res van die stad herstel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het die stad uitgebrei van die Millo af reg in die rondte, terwyl Joab die res van die stad herbou het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het die stad rondom opgebou van Millo af tot by die omtrek; en Joab het die orige deel van die stad herstel. |
| Afrikaans 1983 | Hy het die stad rondom uitgebou, van die terras af verder, en Joab het die res van die stad herstel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid het die stad rondom opgebou, van die terrasse af en reg rondom, terwyl Joab die res van die stad herstel het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het nog 'n muur rondom die stad gebou, van die terras en verder af. Joab het die ander mure reggemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het die stad van die Millo af reg rondom opgebou, terwyl Joab die res van Jerusalem herbou het. |