1 Chronicles 11:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Dawid het in die kasteel gewoon; daarom het hulle dit die stad van Dawid genoem.
Afrikaans (NLV) 2011 Dawid het die bergvesting sy woning gemaak; daarom noem hulle dit die Stad van Dawid.
Afrikaans 1933/1953 En Dawid het in die bergvesting gaan woon; daarom noem hulle dit die stad van Dawid.
Afrikaans 1983 Omdat Dawid toe in die vesting gaan woon het, noem hulle dit die Dawidstad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dawid het in die vesting gaan woon; daarom het hulle dit die Stad van Dawid genoem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het gaan woon in die stad wat sterk mure het. Daarom het hulle dit die “Dawidstad” genoem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid het toe in die bergvesting gaan bly. Dit is waarom hulle dit die Stad van Dawid noem.