1 Chronicles 11:45 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jediael, die seun van Simri, en Joha, sy broer, die Tisiet, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jediael, seun van Simri; Joga, sy broer van Tis; |
| Afrikaans 1933/1953 | Jedíael, die seun van Simri; en Joha, sy broer, die Tisiet; |
| Afrikaans 1983 | Jediael seun van Simri; sy broer Joga uit Tis; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jediael, seun van Simri, en sy broer Joga uit Tis; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jediael seun van Simri, sy broer Joga van die stad Tis, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jediael, Simri se seun; Joga, sy broer uit Tis; |