1 Chronicles 11:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Adina, die seun van Sisa, die Rubeniet, 'n owerste van die Rubeniete, en dertig saam met hom,
Afrikaans (NLV) 2011 Adina, seun van Sisa, die Rubeniet, leier van 30 manne saam met hom;
Afrikaans 1933/1953 Adína, die seun van Sisa, die Rubeniet, 'n hoof van die Rubeniete, en saam met hom was dertig;
Afrikaans 1983 Adina seun van Sisa uit Ruben, 'n Rubenitiese hoofman, in bevel van dertig;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Adina, seun van Sisa, 'n Rubeniet, hoof van die Rubeniete, met dertig by hom;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Adina seun van Sisa van die Ruben-stam, Adina was 'n leier van die stam en daar was 30 manne by hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Adina, Sisa se seun, ’n leier uit die Rubenfamilie wat 30 man by hom gehad het;