1 Chronicles 11:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Selek, die Ammoniet, Naharai, die Berotiet, die wapendraer van Joab, die seun van Seruja, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Selek van Ammon; Nagrai van Beërot, wapendraer van Joab, seun van Seruja; |
| Afrikaans 1933/1953 | Selek, die Ammoniet; Nágrai, die Berotiet, die wapendraer van Joab, die seun van Serúja; |
| Afrikaans 1983 | Selek die Ammoniet; Nagrai uit Beërot, wapendraer van Joab seun van Seruja; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Selek die Ammoniet; Nagrai uit Beërot, die wapendraer van Joab, seun van Seruja; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Selek die Ammoniet, Nagrai van die stad Beërot, Nagrai het die wapens gedra van Joab seun van Seruja, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Selek die Ammoniet; Nagrai uit Beërot, die wapendraer van Joab, Seruja se seun; |