1 Chronicles 11:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die seuns van Hashem, die Gizoniet, was Jonatan, die seun van Sage, die Harariet,
Afrikaans (NLV) 2011 Die seuns van Jasen van Gison; Jonatan, seun van Sage van Harar;
Afrikaans 1933/1953 Die seuns van Hasem, die Gisoniet, was: Jónatan, die seun van Sage, die Harariet;
Afrikaans 1983 die seuns van Jasen uit Gison; Jonatan seun van Sage uit Harar;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die seuns van Hasem uit Gison; Jonatan, seun van Sage, uit Harar;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) die seuns van Hasem van die stad Gison, Jonatan seun van Sage van die stad Harar,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die seuns van Jasen uit Gison; Jonatan, Sage se seun uit Harar;