1 Chronicles 11:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoerai van die spruite Gaäs, Abiël, die Arbatiet, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hiddai, van naby Nagale-Gaäs; Abi-Albon, die Arabatiet; |
| Afrikaans 1933/1953 | Húrai, uit Nahale-Gaäs, Abíël, die Arabatiet; |
| Afrikaans 1983 | Hiddai uit Nagale-Gaäs; Abi-Albon uit Bet-Araba; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gurai uit Nagale-Gaäs; Abiël uit Bet-Araba; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Gurai van die stad Nagale-Gaäs, Abiël van die stad Bet-Araba, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hiddai uit Nagale-Gaäs; Abi-Albon uit Bet-Araba; |