1 Chronicles 11:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ira, die seun van Ikkes, die Tekoïet, Abiëser, die Antotiet, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ira, seun van Ikkes van Tekoa; Abiëser van Anatot; |
| Afrikaans 1933/1953 | Ira, die seun van Ikkes, die Tekoïet; Abiëser, die Anatotiet; |
| Afrikaans 1983 | Ira seun van Ikkes uit Tekoa; Abiëser uit Anatot; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ira, seun van Ikkes, uit Tekoa; Abiëser uit Anatot; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ira seun van Ikkes van die stad Tekoa, Abiëser van die stad Anatot, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ira, Ikkes se seun uit Tekoa; Abiëser uit Anatot; |