1 Chronicles 11:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ná hom was Eleasar, die seun van Dodo, die Ahohiet, wat een van die drie helde was.
Afrikaans (NLV) 2011 Volgende tussen die Drie was Eleasar, seun van Dodo, ’n afstammeling van Agoag.
Afrikaans 1933/1953 En ná hom was Eleásar, die seun van Dodo, die Ahohiet; hy was onder die drie helde.
Afrikaans 1983 Eleasar seun van Dodo uit Agoag was onder hom. Hy was een van die drie helde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ná hom was daar Eleasar, seun van Dodo, uit Agoag. Hy was een van die drie helde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ná Jasobam was daar Eleasar seun van Dodo van die stad Agoag. Hy was een van drie spesiale manne.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Eleasar, Dodo se seun, wat uit Agoag kom, is volgende. Hy was ook een van die Drietal.