1 Chronicles 10:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So het Saul en sy drie seuns en sy hele huis saam gesterf. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So het Saul en sy drie seuns saam gesterf sodat sy koningshuis beëindig is. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het Saul en sy drie seuns dan gesterwe; en sy hele huis, almal saam, het gesterwe. |
| Afrikaans 1983 | So is Saul en sy drie seuns, ja, al sy seuns, saam dood. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So het Saul en sy drie seuns gesterf. Sy hele gesin het saam gesterf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | So het Saul en sy drie seuns, al sy seuns, saam gesterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Saul en sy drie seuns het saam gesneuwel. So het sy koningshuis tot ’n einde gekom. |