1 Chronicles 10:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe sy wapendraer sien dat Saul dood was, het hy net so op die swaard geval en gesterf. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe sy wapendraer besef dat Saul dood is, het hy ook in sý swaard geval en gesterf. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sy wapendraer sien dat Saul dood was, val hy self ook in die swaard, sodat hy gesterf het. |
| Afrikaans 1983 | Toe sy wapendraer sien Saul is dood, val hy ook in sy swaard en sterf. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sy wapendraer sien dat Saul dood is, val ook hy in sy swaard en sterf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die wapendraer sien dat Saul dood is, het hy ook op sy swaard geval en hy het saam met Saul gesterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sy wapendraer sien dat Saul dood is, het hy ook in sy swaard geval en só gesterf. |