1 Chronicles 10:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die geveg het hewig geword teen Saul, en die boogskutters het hom getref, en hy is deur die boogskutters gewond. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die geveg het baie swaar rondom Saul geword, en die Filistynse boogskutters het hom gesien en raakgeskiet. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die geveg swaar word teen Saul en die boogskutters hom aantref, het hy gebewe van angs vir die skutters. |
| Afrikaans 1983 | en toe die aanval op Saul toegespits. Die boogskutters het hom in die oog gekry en hy het bang vir hulle geword, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die geveg het verhewig teen Saul, en die boogskutters het op hom afgekom. Hy het gebewe van angs vir die boogskutters. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarna het die Filistyne vir Saul aangeval, die Filistyne wat met pyl en boog skiet, en Saul het baie bang geword vir hulle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die geveg het al hoe swaarder rondom Saul gewoed. Die Filistynse boogskutters het hom ingehaal en raak geskiet. |