1 Chronicles 10:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het die HERE nie geraadpleeg nie; daarom het hy hom gedood en die koningskap oorgegee aan Dawid, die seun van Isai.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het nie die Here geraadpleeg nie. Daarom het die Here hom doodgemaak en die koningskap aan Dawid seun van Isai gegee.
Afrikaans 1933/1953 maar die HERE nie geraadpleeg het nie. Daarom het Hy hom omgebring en die koningskap laat oorgaan op Dawid, die seun van Isai.
Afrikaans 1983 in plaas van die Here te raadpleeg. Daarom het die Here hom doodgemaak en sy koningskap laat oorgaan op Dawid seun van Isai.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het nie die Here geraadpleeg nie, en Hy het hom laat sterf. Hy het die koningskap laat oorgaan na Dawid, seun van Isai.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het nie vir die Here gevra nie. Daarom het die Here vir Saul laat sterf en het Hy vir Dawid seun van Isai koning laat word.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) in plaas van om by die Here raad te vra. Daarom het die Here hom laat doodgaan en die koningskap na Dawid, Isai se seun, laat oorgaan.