1 Chronicles 10:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die hele Jabes in Gílead alles hoor wat die Filistyne aan Saul gedoen het, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die mense van Jabes-Gilead het gehoor wat die Filistyne alles aan Saul gedoen het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe die hele Jabes in Gílead hoor alles wat die Filistyne aan Saul gedoen het, |
| Afrikaans 1983 | Toe die mense van Jabes in Gilead hoor wat die Filistyne alles met Saul gedoen het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe almal by Jabes in Gilead alles hoor wat die Filistyne Saul aangedoen het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe al die mense van die stad Jabes in die land Gilead hoor wat die Filistyne alles met Saul gedoen het, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense van Jabes in Gilead het gehoor wat die Filistyne alles met Saul gedoen het. |