bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans 1933/1953
/
Psalms 54
Psalms 54
Afrikaans 1933/1953
1
Vir die musiekleier; met snaarinstrumente. 'n Onderwysing van Dawid,
2
toe die Sifiete gekom en aan Saul gesê het: Het Dawid hom nie by ons weggesteek nie?
3
o God, verlos my deur u Naam, en doen aan my reg deur u mag!
4
o God, hoor my gebed, luister na die woorde van my mond!
5
Want vreemdes staan teen my op, en tiranne soek my lewe; hulle stel God nie voor hul oë nie. Sela.
6
Kyk, God is my helper. Dit is die Here wat my siel ondersteun.
7
Hy sal my vyande die kwaad vergelde. Vernietig hulle in u trou! [ (Psalms 54:8) Vrywillig wil ek aan U offer; ek wil u Naam, o HERE, loof, want die is goed; ] [ (Psalms 54:9) want die het my uit alle benoudheid gered, en my oog het met welgevalle op my vyande neergesien. ]
← Chapter 53
Chapter 55 →