2 Chronicles 6:62
Afrikaans 1933/1953
En aan die seuns van Gersom, volgens hulle geslagte, uit die stam van Issaskar en uit die stam van Aser en uit die stam van N ftali en uit die stam van Manasse in Basan, dertien stede.
Compare 2 Chronicles 6:62 across all translations →