2 Chronicles 6:54
Afrikaans 1933/1953
En dit was hulle woonplekke volgens hulle laers in hulle grondgebied -- aan die seuns van Aäron, aan die geslag van die Kehatiete, want aan hulle was die eerste lot.
Compare 2 Chronicles 6:54 across all translations →