2 Chronicles 26:28
Afrikaans 1933/1953
ook alles wat die siener Samuel geheilig het, en Saul, die seun van Kis, en Abner, die seun van Ner, en Joab, die seun van Seruja -- wie ook al iets geheilig het, was onder bewaring van Selomot en sy broers.
Compare 2 Chronicles 26:28 across all translations →