bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans (NLV) 2011
/
Psalms 134
Psalms 134
Afrikaans (NLV) 2011
1
Prys die Here, alle dienaars van die Here. Julle wat snags diens doen in die huis van die Here,
2
hef op julle hande in die heiligdom en prys die Here.
3
Mag die Here julle seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het.
← Chapter 133
Chapter 135 →