bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans (NLV) 2011
/
Job 25
Job 25
Afrikaans (NLV) 2011
1
Bildad die Suagiet het Job geantwoord:
2
“God is magtig en ontsagwekkend. Hy vestig vrede in die hemele.
3
Wie kan sy hemelse leër tel? Verlig Hy nie die aarde nie?
4
Hoe kan ’n sterfling voor God kom en eis dat hy regverdig is? Wie op aarde is rein?
5
God is so heerlik dat selfs die maan en sterre nie met Hom vergelyk kan word nie.
6
Hoeveel minder is gewone mense wat maar soos wurms en brommers voor Hom is?”
← Chapter 24
Chapter 26 →