bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans (NLV) 2011
/
Esther 10
Esther 10
Afrikaans (NLV) 2011
1
Koning Ahasveros het die inwoners van sy land en sy onderdane oorsee dwangarbeid laat verrig.
2
Al sy prestasies en die groot en magtige dinge wat hy reggekry het, en die verhaal oor die hoë pos waarin hy vir Mordegai aangestel het, is alles opgeteken in die geskiedenisboeke van die konings van Medië en Persië.
3
Die Jood Mordegai was net onder koning Ahasveros in rang. Hy was gerespekteer onder die Jode en baie gewild by al sy volksgenote. Hy het hom vir die vooruitgang van sy volk beywer en die voorspoed van sy mense aan die hof bevorder.
← Chapter 9