bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
/
Psalms 93
Psalms 93
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
1
Die Here regeer! Sy grootheid en krag is vir Hom soos sy klere. Kyk hoe vas staan die wêreld, ’n mens kan dit nie sommer rondstoot nie.
2
Maar die Here wat oor alles heers, staan nog vaster, want Hy is van altyd af daar.
3
Kyk na die see; dit druis en die golwe slaan, o Heer, maar wat is dit in vergelyking met U?
4
Die Here is groter as die grootste golwe en magtigste gedruis. Sy krag oortref alles, net mooi alles!
5
Niemand kan verander wat die Here wil hê nie. Dit staan vas. Die grootheid en andersheid van die Here oorweldig jou. Jy sien dit in sy woonplek. Dit is nou so, o Here, en dit sal altyd so wees.
← Chapter 92
Chapter 94 →