bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
/
Psalms 70
Psalms 70
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
1
***
2
God, moenie langer wag nie. Red my! Here, help my tog gou!
3
Daar is mense wat my wil doodmaak. Laat hulle self in die moeilikheid beland. Laat hulle skaam kry oor wat hulle doen. Laat mense wat dit geniet om my te sien swaarkry, weghardloop.
4
Laat mense wat met my spot, voel hoe dit is om in die skande te kom. Hulle lag my mos uit en maak ’n gek van my.
5
Almal wat by U gaan hulp soek, moet bly wees. Laat mense wat U liefhet, elke dag sê: Daar is niemand groter as God nie!
6
Ek is in groot moeilikheid. Daarom het ek u hulp nodig. God, help my tog gou! Kom haal my uit hierdie krisis uit. U is die Een wat my red. Here, moenie langer wag nie!
← Chapter 69
Chapter 71 →