bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
/
Psalms 134
Psalms 134
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
1
Almal wat die Here dien, kom sê vir Hom baie dankie. Laat almal wat selfs in die nag die Here dien, dit doen.
2
Lig julle hande in gebed op terwyl julle in sy woonplek is, terwyl julle vir die Here baie dankie sê.
3
Mag die Here, wat alles gemaak het, vir jou baie goed wees.
← Chapter 133
Chapter 135 →