bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
/
Job 25
Job 25
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
1
Bildad van die land Suag het weer gepraat. Hy het gesê:
2
“God regeer, almal moet bang wees vir Hom, Hy gee vrede tot in sy hoë hemel.
3
Niemand kan tel hoe groot sy leërs is nie, sy son skyn oor al die mense.
4
Kan 'n mens regverdig wees voor God? Kan 'n mens onskuldig wees? Nee, hy kan nie onskuldig wees nie.
5
Die maan en die sterre is nie blink en helder genoeg vir God nie.
6
'n Mens kan ook nie regverdig wees nie, 'n mens wat so onbelangrik is soos 'n wurm.”
← Chapter 24
Chapter 26 →