Luke 19
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
33En terwyl hulle die vul losmaak, sê die eienaars daarvan vir hulle: Waarom maak julle die vul los?
35En hulle het hom na Jesus gebring, en hulle het hul klere op die vul gegooi en Jesus daarop gesit.