bible
ra
🌐 Language
English
Español
Français
Deutsch
Português
Italiano
Nederlands
Русский
中文
日本語
한국어
العربية
Türkçe
Tiếng Việt
ไทย
Indonesia
All Languages
Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans 1983
/
Psalms 134
Psalms 134
Afrikaans 1983
1
'n Pelgrimslied. Kom, prys die Here, julle almal wat Hom dien, julle wat in die nag in die tempel van die Here staan!
2
Hef julle hande in gebed op na die heiligdom en prys die Here!
3
Mag die Here jou seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het.
← Chapter 133
Chapter 135 →