Job 5
Afrikaans 1983
1Roep maar! Niemand sal jou antwoord nie. Is daar selfs 'n engel na wie jy jou sou kon wend om hulp?
13Hy vang die slimmes met hulle eie slinkse planne; wat geslepe mense besluit, maak Hy gou tot niet.